NG Welsyn...welsynskantore...Wolmaransstad
 
 
 

Ver Wes Maatskaplike Diens, Wolmaransstad

PERSONEEL

Me Evie de Vos : Maatskaplike werker
Me Angelique Rossouw : Admin beampte
Me Maria Mohlatsi : Alg assistent

WAAR IN DIE WÊRELD?

Op die Diamantroete na die Suide ongeveer 85 kilometer vanaf Klerksdorp.
Dis 'n landbou- en delwergemeenskap.

KONTAKBESONDERHEDE:

Straatadres : Broadbentstraat 37
Posadres : Posbus 75, Wolmaransstad. 2630
Telefoon : 018596 1318
Faks : 018596 2009
e-pos : verwesmd@mweb.co.za

DIENSLEWERING

Gebiede: Wolmaransstad, Leeudoringstad, Makwassie,
Witpoort, Tswelelang

Dis die enigste gesinsorganisasie in dié gebied.
Beperkte hulpbronne in terme van ander professionele dienste

Dienste: Armoede, kindermolestering en -verwaarlosing.

Die kantoor is sterk aangewese op fondsinsameling en geniet goeie ondersteuning van vrywilligers en kerkgemeenskap.

Evie de Vos (links) is die maatskaplike werker by Ver-Wes Maatskaplike Dienste in Wolmaransstad en Angelique Rossouw hanteer die administratiewe sy van die kantoor.



     

Webblad ontwerp:: www.coeniecalitz.com E-pos: cjcalitz@lantic.net