NG Welsyn...welsynskantore...Schweizer reneke
 
 
 

NG Welsyn Schweizer Reneke

PERSONEEL

Me Anelia Nel : deeltydse maatskaplike werker
Me Marisa Joubert : deeltydse maatskaplike werker
Me Anna Maré : admin beampte
Me Martha Maine : algemene assistent

WAAR IN DIE WÊRELD?

Schweizer Reneke is geleë tussen Wolmaransstad en Vryburg. Dit is ook 'n landbou- en delwergemeenskap. Laasgenoemde het egter baie afgeneem as gevolg huidige ekonomiese situasie. Kenmerkend is die wildsplase in die omgewing.

KONTAKBESONDERHEDE

Straatadres : Schweizerstraat 21
Posadres : Posbus 567, Schweizer Reneke. 2780
Telefoon/faks : 0539631156
e-pos : ngwsreneke@mweb.co.za

DIENSLEWERING

Gebiede: Schweizer Reneke, Amalia, Migdol, Glaudina.

Aard van dienste: armoede, egskeidingsbegeleiding, verhoudingsprobleme, straatvolwassenes

Die kantoor bedryf ook oornagkamers vir straatvolwassenes.
Heelwat kinders betrokke by terapeutiese dienste waarvoor hulle vervoer moet word na Hartswater as gevolg van die gebrek aan hulpbronne. Baie aandag word gegee aan dienste ten opsigte van kinders.
Vrouegroep word alreeds vir 27 jaar instand gehou.
Ouerleidinggroep bestaan ook.

Vlnr Anna Maré (sektretaresse), Marisa Joubert en Anelia Nel (beide maatskaplike werkers) saam met Martha Maine, skoonmaker en bode.

     

Webblad ontwerp:: www.coeniecalitz.com E-pos: cjcalitz@lantic.net