|
NG
Welsyn Potchefstroom
PERSONEEL
-
Me Lisl Roodt - maatskaplike werker
- Me Retha Erasmus, maatskaplike werker
- Me Gerda Botes - sekretaresse
- Me J Khunou - hulpwerker/algemene assistent
Die
finale jaar maatskaplikewerk studente van die Potchefstroomse
Universiteit doen ook jaarlikse hulle blokprakties by
hierdie kantoor.

Vlnr:
Retha Erasmus, Johanna Khunou, Gerda Botes en Lisl Roodt
WAAR
IN DIE WÊRELD
Bakens
langs die pad is: Aardklop, Mooirivier Mall, Universiteit
van Noordwes, Die Bult en NG Welsyn en wilgebome langs
die stroom
Geleë op die nasionale pad tussen Johannesburg en
Klerksdorp.
KONTAKBESONDERHEDE:
Straatadres
: Maherrystraat 28
Posadres : Posbus 470, Potchefstroom, 2520
Telefoon : 018 2977347
Faks : 018 2977348
e-pos : ngwpotch@mweb.co.za
AARD
VAN DIENSTE
Hoofsaaklik
plasing van weeskinders in pleegsorg. Dwelmmisbruik neem
met rasseskrede toe onder die studente en skoolkinders
Werksgebiede
is: Potchefstroom, Ventersdorp en toegewysde gebiede in
Ikageng
Ander
diensorganisasies: SAVF, Ondersteuningsraad, Kindersorgvereniging,
Geestegesondheid, FAMSA.
Die
kantoor se uitstal projek is hulle jaarlikse SEKRETARESSE
DAG.
Saam met Hoofkantoor het hulle ook 'n gholfdag wat al
'n instelling geword het.
|