|
NG
Welsyn Christiana
PERSONEEL
Die
kantoor het op 1 Maart 2009 weer begin funksioneer nadat
dit einde 2007 weens gebrek aan fondse en personeel gesluit
is.
Die
maatskaplike werk pos is tans vakant.
WAAR
IN DIE WÊRELD?
Christiana
is veraf geleë op die nasionale pad na die Suide,
ongeveer
100 km vanaf Kimberley in die Noord Kaap en 'n kilometer
van die Vrystaat grens op die oewers van die Vaalrivier.
KONTAKBESONDERHEDE
Straatadres
: Oor Die Vaal NG Gemeente se Kerkkantoor
William Alexanderstraat
Posadres : Posbus 186, Christiana. 2680
Telefoon/faks
: 0534412893
DIENSLEWERING
Gebiede
: Christiana en Geluksoord
Aard
van dienste : armoede, kinderverwaarlosing
In
Utlwanang word 'n baie suksesvolle crèche bedryf
onder leiding van Me Heleen Scholtz, Bestuurder: Gemeenskapswerk.
|