|
NG
Welsyn Bloemhof
PERSONEEL
Me
Marlene Coetzee : deeltydse maatskaplike werker
Me Griet Lötter : admin beampte
Me Magdalena Kordom : algemene assistent
WAAR
IN DIE WÊRELD?
Bloemhof
is geleë ongeveer 65 kilometers vanaf Wolmaransstad,
nog deel van die Diamant roete.
Dis hoofsaaklik 'n boerderygemeenskap. Die Bloemhofdam
is 'n gewilde visvangplek vir vissermanne van oral. Nog
'n baken is die ou watertoring wat omskep is in 'n gastehuis
en restuarant.
KONTAKBESONDERHEDE
Straatadres
: Hoopstraat 54
Posadres : Posbus 136, Bloemhof. 2680
Telefoon/faks : 05343 31353
e-pos : ngwbloemhof@mweb.co.za
DIENSLEWERING
Die
tak is die enigste welsynsorgorganisasie in die dorp.
Daar is ook beperkte hulpbronne in terme van professionele
dienste.
Gebiede
: Bloemhof en Coverdale
Aard
van dienste: armoede, alkoholmisbruik, gedragsprobleme
by kinders en ontoereikende ouerskapsvaardighede.
'n
Baie besonderse ontwikkeling is HUIS
HANANJA GEMEENSKAPSENTRUM vanwaar opvoedkundige en
vaardigheidsprojekte aangebied gaan word.
By die Laerskool word EMOSIONELE INTELLIGENSIE groepe
aangebied vir Gr 2 & 3 leerlinge.
En natuurlik: die jaarlikse Klipwerf Opskop as fondsinsamelingsprojek.
Wilene
Roberts en Marlene Coetzee is beide deeltydse maatskaplike
werkers by die Bloemhof-kantoor.
|