NG Welsyn...dienslewering...kindersorg
 
 
 

Kindersorg

Fokus op die versorging van kinders wat deur die kinderhof verwys is.

* Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom en Catherine Robson Kinderhuis in Vereeniging akkommodeer kinders wat deur die kinderhof verwys is.
* Kinders tussen 3 en 18 jaar van alle bevolkingsgroepe word opgeneem.
* Kinderhuisplasing is dikwels 'n alternatief vir kinders wat nie in pleegsorg geplaas kan word nie.
* Die oorhoofse doel van die kinderhuise se welsynsprogramme is die optimale ontwikkeling van elke kind binne sy of haar vermoëns.
* Dit omsluit die fisiese, emosionele, opvoedkundige, maatskaplike en geestelike lewe van die kind. Versorgings-, ontwikkelings- en terapeutiese programme word gevolg om hierdie doel te bereik.

Kinderhuise

Abraham Kriel Kinderhuis, Potchefstroom
Catherine Robson Kinderhuis, Vereeniging
     
     

Webblad ontwerp:: www.coeniecalitz.com E-pos: cjcalitz@lantic.net