NG Welsyn...dienslewering...gemeenskapswerkdienste
 
 
 

Emanang Nokeng Gemeenskapswerkdienste

 


Mev Heleen Scholtz is die gemeenskapswerkbestuurder van NG Welsyn. Sy kan gekontak word by 082 451 7684 of heleen@ngwelsyn.co.za

Emanang Nokeng beteken dat jy langs iemand loop. Dit dui op die werkswyse van hierdie uitreikeenheid. Hierdie spesialisdiens van NG Welsyn bied verskeie programme aan mense in nood - in stedelike sowel as landelike gebiede.

Fokus op die behoeftes van gemeenskappe

* Emanang Nokeng is die gemeenskapswerkafdeling van NG Welsyn.
* Die fokus is op armoede, MIV en Vigs, en die beskerming van weerlose kinders, vroue en bejaardes. Werksaamhede word gemik op die ontwikkeling van selfstandigheid en die bemagtiging van mense om hulself te kan help.

Uitreikeenheid in die Wes-Rand

Emanang Nokeng Wes-Rand is 'n spesialiseenheid van NG Welsyn.
Kontakbesonderhede:
H/v Corlettlaan/Jan van Rooyen straat
Witpoortjie
Posbus 3002
Witbeeck
1729
Tel: 011 664 7931
Faks: 011 664 7376
E-pos: gemeenskapsw@mweb.co.za


Foto byskrif: Emanang Nokeng personeel
Vlnr: Personeel werksaam by dié eenheid is Christa Drinkwater (administratiewe assistent), Karen Erasmus, Vanessa van Heerden en San-Mari Ferreira (maatskaplike werkers : gemeenskapswerk).

Projekte

Gemeenskapsentrums
Kinderbeskerming

Armoedeverligting

MIV en VIGS
Gembou

 

 

 

 

 

 

 
 

Webblad ontwerp:: www.coeniecalitz.com E-pos: cjcalitz@lantic.net