|
Silwerjare
tehuis vir bejaardes (Schweizer Reneke)
Kontakbesonderhede:
Marksonstraat
16
SCHWEIZER-RENEKE
2780
Posbus 163
SCHWEIZER-RENEKE
2780
Tel en faks: 053 963 1330
Silwerjare
se deure is op 2 Januarie 1980 geopen en die eerste 32
bejaardes is opgeneem. Sedert 1998 is verskeie verbeterings
en uitbreidings gedoen om die tehuis te vergroot. Die
tehuis huisves sowat 62 bejaardes in die 18 kamers met
eie badkamergeriewe. Die aftree-oord beskik oor 38 een-
en tweeslaapkamerwoonstelle.
Die bestuurder is mev Marie Leonard en die voorsitter
van die adviesraad is mnr G Fouché.
Adviesraadslede:
Mnr
G Fouché (voorsitter)
Mnr N. Killian
Mnr M. Viljoen
Mnr R. Niewoudt
Mev K. Rautenbach
Mnr N. Kotzee
Mnr W. Munnik
Mev E. Gerber
Mnr P. van Zyl

Suster Marie Leonard is die bestuurder van Silwerjare
Tehuis vir Bejaardes.

82 jaar oud en pure Blou Bul!


Die aftree-oord beskik oor 38 een- en tweeslaapkamerwoonstelle.
|