NG Welsyn...menu:MIV & vigs
 
 
 

MIV en Vigs

My huishulp en MIV en Vigs

 

Kontakpersone

 
 

Nuttige webblaaie :

CABSA is a ministry that advocates for people living with HIV

www.cabsa.co.za


We dream of
caring Christian communities ministering reconciliation and hope in a world with HIV

 

Hulpmiddels & eredienste

Vigsherdenkingsondag 16 Mei 2010

Die Vigstaakgroep van die NGK en VGK in die Wes-Kaap het in samewerking met CABSA riglyne opgestel vir gebruik tydens die erediens op Sondag 16 Mei wanneer Vigsherdenkingsondag wêreldwyd gevier word. Hierdie rolspelers is saam met die Christen MIV/Vigs Aksiegroep van die NG Kerk in Wes-Wesl, deel van die nasionale MIV/Vigs Forum. U is welkom om ook enige ander Sondag aan hierdie belangrike saak te wy.

Laai riglyne af

Webblad ontwerp:: www.coeniecalitz.com E-pos: cjcalitz@lantic.net